Tegniese Bestuurder - Free State Other

 Free State Other
 Agriculture and Forestry
 

 MARKET RELATED


Job Details

Ten einde uitmuntende diens aan lede te lewer, word die dienste van die volgende tegniese persoon tans benodig: Tegniese Bestuurder



VKB LANDBOU BEPERK is ’n dinamiese landboumaatskappy in die hoë potensiaal landbougebied van die Noordoos-Vrystaat. Die organisasie is ’n stabiele onderneming met ’n professionele bestuursbenadering, wat streef na ’n gesonde en moderne onderneming wat landbou in die streek ondersteun.

Ten einde uitmuntende diens aan lede te lewer, word die dienste van die volgende tegniese persoon tans benodig:

Tegniese Bestuurder

Funksies:
• Verskaf ‘n tegniese advies-/ondersteuningsdiens aan verskeie afdelings en klante
• Handhaaf veiligheidstandaarde in die werkswinkel
• Lei personeel op.

Vereistes:
• Case en New Holland produktespesialis
• Vaardigheid in die hantering van “Electronic Service Tool” EST
• Kennis van eiseprosedure by Case en New Holland
• Goeie kommunikasievaardighede wat kliëntetevredenheid sal waarborg
• Kennis van begrotings -en kontrolestelsels.

Kontak Nico van der Walt vir telefoniese navrae by 082 494 8907.
Verkorte CVs kan vir bogenoemde pos gestuur word na lvanrensburg [at] vkb.co.za
Alternatiewelik kan dit gefaks word na 086 519 3435.

Sluitingsdatum: 13 Februarie 2012

Indien u binne 1 maand na die sluiting van die advertensie geen korrespondensie ontvang het nie, kan u aanvaar dat u aansoek nie suksesvol was nie.



0 Years

Not Specified

EXPIRED

This Job Ad has been viewed 316 times.

Didn't Apply? Tell us why!

Select the main reason:

Vote & View Results
Rate the Quality of this Job Ad: